FICHIEWINKEL 

Die Fichie-Winkel voorsien die ouers van sportklere en sweetpakke.  Mev. Tania Lotter is in beheer van die winkel en u kan haar kontak as u enige navrae het by 0836020402.   'n Afdeling vir tweedehandse klere is ook beskikbaar.

Die winkeltye is as volg :

Maandae - Vrydae

07:00 - 14:00