ONDERSTEUNINGSDIENSTE
|
Die ondersteuningsdienste fokus op die individuele behoeftes van elke leerder. Die dienste fokus veral op die skolastiese en emosionele ontwikkeling van die leerders. REMEDIëRENDE ONDERWYS Leerders kan by R.O. ingeskakel word nadat: Leerprobleme geïdentifiseer is. Die ondersteuningsdienste stel ook belang in die emosionele ontwikkeling van ons skool se kinders. Leerders word gemotiveer om met die opvoeders te gesels, indien hulle emosionele probleme ervaar of as hulle ontevrede is oor iets by die skool en/of huis. Kinders word as holistiese wesens beskou en dus wil ons hulle op alle vlakke van hulle ontwikkeling behulpsaam wees.
Tinka
Victor - 079 879 5905 |