STUDIESENTRUM

'n Behoorlike gestruktureerde naskoolsentrum vir ons leerders word op ons skoolgrond beman deur kundige personeel.  Voorsiening word gemaak vir studieleiding waarby vele leerders reeds baat gevind het.  Leerders kan ook maklik by buitemuurse bedrywighede inskakel sonder dat hulle deur ouers aangery hoef te word.  Voldoende geleentheid bestaan - veral vir ons kleinere Fichies - om in die middae te rus en te ontspan.

Fichardtpark Primêre Skool se Studiesentrum verskaf voortreflike toesig vir
leerders van ons wie se ouers beide voldag betrekkings beklee en nie hul kinders middae alleen tuis wil laat nie.  Die toesighoudende personeel word streng gekeur en is dames met onderwyservaring onder direkte beheer van onderwyspersoneel.


DOELSTELLINGS

  • Die versorging van leerders buite skoolure
  • Dienslewering aan die skool se ouers
  • Om elke leerder die geleentheid te bied vir studie en ontspanning
  • Om in elke leerder se individuele behoeftes te voorsien en om hulp te verleen.

URE
Van Maandag tot Vrydag is daar vanaf 12:45 toesig, maar die amptelike begintyd is stiptelik om 14:00 en duur tot 17:30 waarna die Studiesentrum nie meer verantwoordelikheid vir leerders aanvaar nie. Die Studiesentrum is gesluit tydens skoolvakansies, openbare vakansiedae, die dag waarop die skool sluit en enkele ander dae waarvan betyds kennis gegee sal word.

PERSONEEL

VALERIE VENTER STUDIESENTRUM BESTUURDER 0829245436

GRAAD

NAAM

SELFOON

KLASNR

LEERDERS

ONDERWYSER

Gr. 1

Esterhuyse Elize

082-3764683 7 22 1L / 1S
Gr. 1 Altona Estelle 082-2981079 9 20 1W / 1S
Gr. 1 Badenhorst Riana Mev. 078-5626122 8 22 1S  / 1H
Gr. 1 Buchner Revonne 082-4524663 11 19 1B
Gr. 2

Engelbrecht Marina

072-0389979 M7 24 2B / 2C
Gr. 2

Jusjong Wilma

051-4224286 40 24 2R / 2C
Gr. 2

Meyer Benita

082-5490881 18 21 2M / 2C
Gr. 3

Van Rooyen Elsa Mev.

083-3204251 M5 24 3W / 3B
Gr. 3

Coetsee Daleen

082-3218956 M6 26 3T / 3V
Gr. 4 Botha Christa 082-6193026 33 24 4T / 4L
Gr. 4 Minnaar Cherie 082-8688401 29 23 4C / 4L
Gr. 4 Pretorius Elsabe. Mev. 084-5000237 M2 25 4W / 4T
Gr. 5 Zittlau Phylie Mev. 083-4071066 M3 30 5K / 5J
Gr. 5

Schimper San

072-1464601 M1 28 5M / 5C
Gr. 6

Van Zyl Hannetjie

082-5641034 31 23 6H / 6N
Gr. 6 Oosthuizen Quintin 076-6735346 34 27 6B / 6D
Gr. 7

 Pretorius Lorraine Mev.

084-8006788 M4 28 7D / 7W / 7J / 7V
           
  TOESIG PERSONEEL        
  Liebenberg Christine 051-5226055      
  Pretorius Hennie 051-5220872