Untitled Document

 

 

  Welpieredaksie - 2012
                             (Marais L. Mev. – Tel. No. 0724682977)
 

Die Welpie is Fichardtpark Primęre skool se eie skoolkoerantjie.  Daar word berig oor nuus  van al die aktiwiteite wat gedurende die jaar plaasvind.  Dit bied ook advertensiegeleenthede  vir besighede.  Die Welpie word saamgestel deur die onderstaande redaksie-span, onderleiding van Mev. L. Marais.  Kontak ons gerus indien u enige bydrae wil lewer of 'n advertensie wil plaas.