VAKANTE DEPARTEMENTELE ADMINISTRATIEWE POS

FICHARDTPARK PRIMêRE SKOOL VAKANTE DEPARTEMENTELE ADMINISTRATIEWE POS 1. Posbenaming Administratiewe – en ontvangsklerk (Departementeel) 2. Minimum vereistes Een jaar relevante diploma of sertifikaat 3. Aanbevelings Rekenaarvaardig: MsWord, Powerpoint en Publisher. Bewese kennis en ervaring van SA-SAMS, departementele dataprogram. Gesonde menseverhouding met kollegas, ouers en leerlinge; simpatieke verhouding met kinders; goeie doelwitte vir die administratiewe afdeling; […]

Karri betalingstoepassing. Fichies gaan kontantvry!

KONTANTVRY VANAF 1 MEI OM ONS LEERLINGE TE BESKERM Soos in vorige korrespondensie aan ouers herinner ons almal dat geen kontant vanaf 1 Mei by die skool deur enige onderwyser of finansiële dame ontvang sal word nie. Betalings van skoolgeld sal slegs elektronies of per debietorder kan geskied. Betaling van alle ander gelde vir projekte, […]

Fichies Opedag 2018

Ons het gedurende ons opedag in September baie opgewonde lyfies by Fichies verwelkom.

Kermiskaskenades 2018

Fichies se kermiskaskenades van 27 September 2018 sorg vir hope pret en plesier. Die kwartaal sluit op 'n hoë noot af. Almal het die verskil ervaar!

Akademiese top 10 – Kwartaal 1 2018

Mev. Chantel Stone

 

Mev. Anita Chad

 

Mev. Lezil Gouws

 

Mev. Antunet Barnard

 

Nehemiah Bulawa