PRYSWENNERS 2011


Martin - Kerkhofs - Dux-leerder 2011 en KFC achiever


Elizca van Rooyen - Veelsydigste Sportvrou


Toppresteerders van Graad 4 (90% +)


Lambert Pretorius - Victor Ludorum


Arné van der Merwe - Victrix Ludorum


Toppresteerders van Graad 5 (90% +)


Toppresteerders van Graad 6 (90% +)


Thian Botha - Sportman

 

ATLETIEK

Atletiekkliniek by Fichies 2010
         
            Naellope aangebied deur mev. Estelle Hugo(PBS) en mev. Joans Bezuidenhout(Tjokkies)

                                        
                                  Gewigstoot  aangebied deur mnr. Conradie Scheepers(Virginia Saaiplaas)

                           
                                              Diskus aangebied deur mnr. Jan Brits(Fichies)

                                                             

                                        Spiesgooi aangebied deur mnr. Pierre du Toit(Jim Fouché Primêr)

                      
     
                                     Hoogspring aangebied deur mej. Retha de Lange(BFN Laer)

                                                   
                                  Verspring aangebied deur mnr. Corrie van der Walt (Fauna Primêr)

                                
                   Middelafstande aangebied deur mnr. Leonard Welthagen (Hoërskool Marquard )

                                                       
                                                                         Algemeen
 

ESKOM EXPO 2011(Kliek om pdf dokument te sien)

Die Wetenskaplikes van Fichies
Baie geluk aan Carike Moolman en Iselle van den Heever met hulle goue medaljes wat hulle by die Nasionale Wetenskap Expo in Boksburg verower het. Dis voorwaar ‘n baie groot prestasie aangesien die standaard by die geleentheid baie hoog is en die hele land hier verteenwoordig word. Julle het ons skool se naam hoog gehou en ons glo julle is gereed vir 2012 se expo. Baie geluk!

REDENAARS
Dit gaan goed met die redenaars. 24 leerders het aan die skooluitdun deelgeneem vir ATKV. 13 leerders van gr. 3
tot 7 is toe ingeskryf om aan die eerste ronde van die redenaarskompetisie van die ATKV deel te neem. Azel
Bornman Gr. 3. Carike Moolman en Franko van der Vlies Gr. 6 het toe deurgedring na die Halfeindronde in
Bethlehem. Ludzi Arpin en Ricus van der Vlies neem deel aan die Jim Fouche gr. 3 redenaarskompetisie.

HOKKIE

                    0/13 hokkie span vat Brons in Potchefstroom by Champ of Champs - 2010