Kermiskaskenades 2018

Fichies se kermiskaskenades van 27 September 2018 sorg vir hope pret en plesier. Die kwartaal sluit op ‘n hoë noot af. Almal het die verskil ervaar!