Lot 15

ATKV DRAKENSVILLE

7 Nagte vir 4 wegbreek in een van ons 4-slaper selfsorg eenhede gedurende die wintertydperk Mei-Augustus, insluitend Junie/Julie skoolvakansie.

OF

Een naweek (Vrydag- en Saterdagaand), in een van ons 4-slaper selfsorg eenhede gedurende die somertydperk (September tot April)

Waarde Naweek R6000
Waarde Week R10 000