Lot 17

GASTEHUIS PHILIPPOLIS

Anker Gastehuis, Philippolis.

Die is 2 aande by n gastehuis en kan enigetyd binne die volgende 12 maande gebruik word.

Philippolis is so 180km van Bloemfontein af in n stil plaasdorpie. So as jy wil wegbreek van die besige stadslewe en net n blaaskans wil neem boek gerus.

BDR Customs, in Bloemfontein Brandon Kar politoer.
Waarde R500

Covid verversing versameling.
Waarde R300