Mev. Liezl Marais

Registerklas: 7A

Ek is die graad 7 Engelse onderwyseres, maar het ook een graad 4 klas. Die graad 7 dogters het ook Liggaamlike opvoeding by my en dit geniet ek vreeslik baie.

ONS WAARDES KOM ALTYD EERSTE

Omgee | Respek | Eerlikheid | Verantwoordelikheid