Mev. Ria Whitehead

r_whitehead Sport & Biblioteek

Ek gee Liggaamlike Opvoeding vir Graad R,1,2 en 3 en is verantwoordelik vir Biblioteekperiodes Graad 3 tot 7.

Ek is die Verspringafrigter en die Hokkiehoof: Seuns . Ek is die Onder/Voorsitter van Suid Vrystaat Primêre Skole Komitee. Tans is ek sameroeper en keurder vir Suid Vrystaat Seuns 0/12 en 0/13.

ONS WAARDES KOM ALTYD EERSTE

Omgee | Respek | Eerlikheid | Verantwoordelikheid