Skoolgelde en skryfbehoeftes

Skoolgelde

Tydens die ouerbegrotingsvergadering op 27 Oktober 2025, is daar besluit dat skoolgeld vir 2026 vooruitbetaalbaar is. Indien die volle bedrag nie op 28 Februarie vereffen is nie, onderneem die ouer om die skoolgeld in elf gelyke paaiemente te betaal.

SKOOLGELD 2026

GRAAD

PER JAAR

BEDRAG NA 5% KORTING

Graad R-7

R 1 660

R 18 260

Welpies

R 2 100

R 23 100

Die eerste paaiement is betaalbaar wanneer die skool in Januarie heropen. Indien u nie ‘n debietorder gereël het nie, moet u ‘n elektroniese betaling of ‘n direkte deposito by die bank maak. Gebruik asseblief die korrekte verwysing (rekening-nommer op staat) met inbetalings en oorplasings van skoolgeld.

DEBIETORDERS

Bogenoemde word oor 11 maande gehef vanaf Januariemaand tot Novembermaand. U moet ‘n debietorderaansoekvorm voltooi wat jaarliks oordra na die volgende jaar.

GEEN KONTANT WORD AANVAAR NIE

In belang van die veiligheid van ons leerlinge en skoolpersoneel word geen kontant by die skool aanvaar nie. Betaling van enige ander insameling of projekte word per Karri-toep gedoen. Kontak vir Tania by winkel@fichies.co.za vir enige navrae i.v.m. Karri-betalings.

BANKBESONDERHEDE VIR INTERNETBETALINGS OF DIREKTE DEPOSITO’S

ABSA – Fichardtpark Primêre skool
Rek nr. – 1570 320 900
Takkode – 632005
Verwysing skoolgeld- Rekeningnommer op staat (of kontak Marna van Vuuren)

VOORUITBETALINGS

Indien die hele jaar se skoolgeld voor of op 28 Februarie 2026 ten volle vereffen is, word 5% korting toegestaan. Neem kennis van die bedrae na korting soos in die onderstaande tabel uiteengesit.

GRAAD

PER JAAR

BEDRAG NA 5% KORTING

Graad R-7

R 18 260

R 17 347

Welpies

R 23 100

R 21 945

STATUTÊRE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Ouers wat wil aansoek doen om volle – of gedeeltelike vrystelling van skoolgeld kan ‘n aansoekvorm by die kantoor afhaal vanaf 21 Januarie 2026. Dokumente moet binne 14 dae na ontvangs deur die aansoeker terug gegee word. Die aansoeke sluit op 28 Februarie 2026. Kleuters van die Welpies kwalifiseer nie vir enige vry-stelling van skoolgeld nie.

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL

Graad 1 – Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Ingesluit by die pakket: (Te koop by die klerewinkel – verpligtend)

Denim stoelsakkie, viniel pennesakkie, denim leeskoevert, 2 dun plastiek lêers, klei (word die eerste skooldag uitgedeel), witbord, ‘n sakkielêer “flipfile” en 6 skryfboeke. Bring die volgende na die uitpakaand: Al 6 skryfboeke, reeds oorgetrek met bruinpapier (naam binne-in boeke met potlood geskryf), asook die pakket en alle benodigdhede.

Skryfbehoefts wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 2 x stelle lang inkleurpotlode (Staedtler)
  • 2 x stelle uitdraaikryte
  • 4 x H of 2H Staedtler grys potlode- geen HB potlode nie
  • 1 x skerpmaker met bakkie / houer
  • 2 x potlooduitveër
  • 4 x witbordpenne (moet deur die jaar aangevul word)
  • 3 x 20g buisies wit Pritt – uitdraaitipe (GEEN gekleurde Pritt nie)
  • 1 x rondepuntskêrtjie (linkshandige moet ‘n linkshandige skêr bring)
  • 1 x inkleurboek/ Aktiwiteitsboek
  • 1 x rol bruinpapier (om 6 boeke tuis mee oor te trek)
  • 3 x rolle plastiek / plakplastiek (om 9 boeke tuis mee oor te trek)
  • 1 x “navy” blou tas. Beskikbaar by klerewinkel (opsioneel)

Bring vanaf die huis:

  • 4 wasgoedpennetjies
  • ‘n lappie om witbord mee skoon te maak
  • 1 x 200 sneesdoekies (tissues)
  • Seuns 1 x pakkie pleisters
  • Dogters 1 x handewas seep

✓ Gratis 2026 dagboekie word voorsien.

AL DIE BOGENOEMDE ITEMS MOET DEEGLIK EN DUIDELIK GEMERK WEES!

Skryfbehoeftes Graad 1
Skryfbehoeftes Graad 2

Graad 2 - Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes en benodghede wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 4 x A4 – 96 bladsye hardebandskryfboeke
  • 3 x A4 – 72 bladsye sagtebandskryfboeke
  • 1 x 30 sakkielêer(“flip file”)
  • 1 X 40 sakkielêer(“flip file”)
  • 10 x H of 2H Staedtler (swart & rooi) potlode (GEEN HB potlode nie)
  • 12 x witbordpenne. Ons gebruik dit baie! Koop asseblief goeie kwaliteit penne.
  • 2 x stelle uitdraaikryte (MonAmi word aanbeveel)
  • 2 x stelle inkleurpotlode (Staedtler 12-pak word aanbeveel)
  • 4 x groot buisies Pritt (GEEN gekleurde Pritt nie)
  • 2 x potlooduitveërs
  • 2 x skerpmakers met bakkie/houer
  • 1 x rondepuntskêr (linkshandige leerlinge benodig ‘n linkshandige skêr)
  • 1 x 30cm liniaal (nie buigbaar nie)
  • 2 x rolle bruinpapier (om 7 boeke tuis mee oor te trek)
  • 2 x rolle plastiek / kleefplastiek (om 10 boeke tuis mee oor te trek)

Bring vanaf die huis:

  • Graad 1 se skooltas, stoelsakkie, viniel-pennesakkie en denimkoevert
  • 1 x witbordjie
  • 1 x waslappie (om witbordjie mee skoon te vee)
  • 1 x 200 sneesdoekies (“tissues”)
  • 1 x pakkie pleisters

✓ Gratis 2026 skooldagboekie word voorsien
✓ Leerlinge wat by die Middagstudie inskakel, moet ‘n addisionele pennesakkie met skryfbehoeftes in hê.

AL BOGENOEMDE ITEMS MOET DEEGLIK, DUIDELIK EN INDIVIDUEEL GEMERK WEES!

Bring asseblief al 7 skryfboeke, reeds oorgetrek met NET bruinpapier (leerlinge se naam binne-in boeke met potlood geskryf), asook alle skryfbehoeftes en benodigdhede na die uitpakaand. Voorblaaie en naamplakkers sal tydens die uitpakaand voorsien word en daarna kan u die boeke met plastiek/kleefplastiek oortrek.

Ons sien daarna uit om ons nuwe Graad 2-leerlinge en -ouers te ontmoet!

Graad 3 - Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes en benodigdhede wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 2 x 96 bl A4 hardebandboeke (2x Werkboek)
  • 4 x 72 bl A4 Ierse liniëring sagtebandboeke (2x Werkboek en 2x Bytjiboek)
  • 2 x 192 bl A4 hardebandboeke (1x Bytjieboek en 1x Huiswerkboek)
  • 1 x 72 bl A4 sagtebandboek (Kodering)
  • 1 x A5 alfabeties gemerkte hardeband boekie (Indeks-boekie)
  • 1 x 10 sakkielêer “flip file”

Trek die boeke met bruinpapier oor. Alle voorblaaie en naamplakkers sal voorsien word.

  • 5 x 2H Staedtler(swart & rooi) potlode (GEEN HB potlode nie)
  • 2 x pakkie Uitdraaikryte
  • 2 x pakkies Kleurpotlode
  • 2 x Bic fine blou pen
  • 2 x Bic fine rooi pen
  • Liniaal met cm en mm (30cm). Geen buig liniaal nie.
  • Skêr (kyk na linkerhand/regterhand skêr)
  • 4 x Pritt (2 x Pritt word opgeneem)
  • 2 x Uitveërs
  • Skerpmaker
  • 1 x Dik inkleurboek
  • 4 x Witbordpenne
  • 1 x Waslap / sponsie
  • ‘n Witbordjie, stoelsakkie en viniel-pennesakkie (soos oorgedra vanaf gr. 2)
  • 2 x 200 sneesdoekies (tissues)

Stuur ‘n 2 liter leë roomysbak (gemerk) en sit die volgende skryfbehoeftes in die roomysbak::

(Die bak word in die klas gebêre)

  • 3 X 2H of H potlode
  • 1 x pakkie kleurpotlode
  • 1 x uitveër
  • 1 x uitdraaikryte
  • 2 x Bic fine blou penne
  • 2 x Bic rooi penne
  • 3 x Pritt
  • 3 x Witbordpenne

Sit die res van die skryfbehoeftes in die pennesakkie.

    • Leerders wat by die middagstudie inskakel, moet ‘n pennehouer met ander skryfbehoeftes in hê. (Die A4 Huiswerkboek word by die middagstudie/huis vir huiswerk gebruik.)
    • Merk asseblief alle skryfbehoeftes baie duidelik.
    • Gratis: Dagboekie van skool (verpligtend), Slimkoppieboek (Leerboek) en Hulpbronboek (Leesboek) word voorsien.
Skryfbehoeftes Graad 3
Skryfbehoeftes Graad 4

Graad 4 - Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 6 x 2H potlode
  • Inkleurpotlode (12 kleure)
  • Uitdraaikryte
  • 6 x blou penne
  • Kleurpenne (opsioneel)
  • 1 x geel glimpen (highlighter)
  • Uitveër
  • Skerpmaker
  • 1 x Lang liniaal (30cm) en 1 x kort liniaal (15cm)
  • Pritt
  • Skêr
  • 2 x “flipfiles” met 10 sakkies vir SW(1) en PSW(1)
  • 1 x “flipfile” met 20 sakkies vir NWT(1)
  • 3 x “flipfile” met 30 sakkies vir Eng(1), Afr(1) en Wisk(1)
  • 1 x “flipfile” met 50 sakkies vir SK(1)
  • 5 x eksamenblok (skryfpapier)
  • 4 x A4 – 32 bl sagtebandskryfboeke vir Afr
  • 4 x A4 – 72 bl sagtebandskryfboeke vir Eng(2), SW(1) en NWT(1)
  • 4 x A4 – 72 bl Quad & Margin sagtebandboek (Wisk)
  • 1 x A4 – tekenboek vir SK
  • 1 x Klein tweetalige woordeboek vir Afr en Eng
  • 4 x A4 – 72 bl Quad & Margin sagtebandboek (Wisk)
  • 1 x A4 – tekenboek vir SK
  • 1 x Klein tweetalige woordeboek vir Afr en Eng
  • 1 x Groot ritsboeksakkie waarin nodige eksamenblok, huiswerkboek en skryfbehoeftes moet pas.
  • 1 x 200 sneesdoekies (tissues)

✓ Gratis 2026 huiswerkboekie word voorsien.
Merk asseblief alle skryfbehoeftes baie duidelik.
✓ Die skryfboeke kan met enige papier oorgetrek word, ‘n voorblad sal voorsien word en daarna kan u plastiek oortrek.
✓ Verbruikbare items moet gereeld deur die jaar aangevul word.

Graad 5 - Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 2 x 2H potlode
  • Inkleurpotlode (12 kleure)
  • Uitdraaikryte
  • 6 x blou penne
  • Uitveër
  • Skerpmaker
  • Liniaal
  • Pritt
  • Skêr
  • 2 x 10 – sakkielêer “flipfile” vir PSW(1) en SW(1)
  • 2 x 20 – sakkielêer “flipfile” vir Wisk(1) en NWT(1)
  • 2 x 30 – sakkielêer “flipfile” vir Afr(1) en Eng(1)
  • 1 x 50 – sakkielêer “flipfile” vir SK(1)
  • 2 x eksamenblok (skryfpapier)
  • 1 x A4 – 32 bl vir: Afr(1)
  • 1 x A4 – Tekenboek vir SK (moet asb. nie oortrek nie.)
  • 1x Klein tweetalige woordeboek vir Afr. en Eng.
  • 1x 200 sneesdoekies

✓ Gratis 2026 huiswerkboekie word voorsien.
Merk asseblief alle skryfbehoeftes baie duidelik.
✓ Die skryfboeke kan met enige papier oorgetrek word, ‘n voorblad sal voorsien word en daarna kan u plastiek oortrek.

Skryfbehoeftes Graad 5
Skryfbehoeftes Graad 6

Graad 6 - Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 2 x 2H potlode
  • Inkleurpotlode
  • Blou pen (ten minste 4)
  • Uitveër
  • Skerpmaker
  • Liniaal
  • Pritt
  • Skêr
  • Sakrekenaar (Casio 8-Digit Basic Calculator)
  • Passerstel (Instrumente bv. gradeboog deursigtig)
  • 2 x 10 sakkielêer “flipfile” vir PSW(1) en SW(1)
  • 1 x 20 sakkielêer “flipfile” vir NWT(1)
  • 3 x 30 sakkielêer “flipfile” vir Afr(1), Wisk(1) en Eng(1)
  • 1 x 50 sakkielêer “flipfile” vir SK(1)
  • 2 x eksamenblok (skryfpapier)
  • 13 x A4 – 72 bl sagtebandboeke vir Eng(4), Wisk(4), Afr(4) en SW(1)
  • 1 x A4 Tekenboek vir SK (moenie oortrek nie)
  • Klein tweetalige woordeboek (Opsioneel)

✓ Gratis 2026 huiswerkboekie word voorsien.
Merk asseblief alle skryfbehoeftes baie duidelik.
✓ Die skryfboeke kan met enige papier oorgetrek word, ‘n voorblad sal voorsien word en daarna kan u plastiek oortrek

Graad 7 – Skryfbehoeftes en benodigdhede vir 2026

Skryfbehoeftes wat deur ouers aangekoop moet word:

  • 2 x 2H potlode vir Tegnologie
  • 4 x HB potlode
  • Inkleurpotlode
  • 6 x blou penne
  • Kleurpenne (opsioneel)
  • 2 x “highlighters”
  • Uitveër (goeie gehalte vir Tegnologie)
  • Skerpmaker
  • Liniaal (30 cm)
  • Skêr
  • 2 x Pritt
  • Sakrekenaar (Casio 8-Digit Basic Calculator)
  • Passer en gradeboog
  • 11 x A4 – 72 bl. sagteband skryfboeke met waterlyne vir Afr (4), Wisk (4), SW (2), EBW (1)
  • 4 X 96 bl. Hardeband waterlyne skryfboeke NW (1), TEG (1) en Eng (4)
  • 2 x eksamenblok (skryfpapier)
  • 4 x 10-sakkie “flipfile” vir LO, NW, TEG en SW
  • 2 x 20-sakkie “flipfile” vir Wisk en EBW
  • 2 x 30-sakkie “flipfile” vir Afr en Eng
  • 3 x 20-sakkie “flipfile” vir Wisk, SK en EBW.
  • 2 x 30-sakkie “flipfile” vir Afr en Eng.
  • 1 x 50-sakkie “flipfile” vir SK
  • 1 x A4 Tekenboek vir SK Visueel (nie te dun papier nie.)
  • Woordsoortwiel Gr.7 – 12 (opsioneel). Beskikbaar by Protea Boekwinkel
  • Klein tweetalige woordeboek
  • Lekker Afr. en Eng. leesboek vir in die klas lees. (Eie of bib.)
  • Boks snesies (180).

✓ Gratis 2026 dagboekie word voorsien.
Merk asseblief alle skryfbehoeftes baie duidelik.
✓ Die skryfboeke kan met enige papier oorgetrek word, ‘n voorblad sal
voorsien word en daarna kan u plastiek oortrek.

Skryfbehoeftes Graad 7