CAPRI 6
Stuk kleefwerende messestel. HUIDIGE HOOGSTE BOD IS R600.
LOT 2

ESTIE SWART ARTISTRY
HUIDIGE HOOGSTE BOD IS R670.
Dit is n 1 uur sessie en die kliënt kry 30 Digitale foto’s.
PLUS Heads up Hairstylists geskenkbewys ter waard
LOT 4

4 POOT SKADUNET AFDAK
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R6000.
Mates 5.0 x5.0 Z25 Reeks onderhewig aan beskikbaarheid
Wysiging op mates vir kliënt se kostes
Lewerings tydlyn 2-3 weke\Nie verhandelbaar vir kontant
Waarde R8000
LOT 6

MEMORABILIA ITEM VIR VERSAMELAARS
HOOGSTE HUIDIGE BOD R5000.
Item geteken deur Nick Mallett, Naas Botha en Bryan Habanna. Navraag by bemarking@fichies.co.za.
LOT 7

SWEATGEAR PINK BOX
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R800.
Hierdie box is propvol bederf met “girl stuff”. Bederf jou geliefde met hierdie geskenk!
2 x Tights @ R599 each
2 x Buffs @ R149 each
Sjokolade
Waterbottel @ R250
Sweat Gear 20% afslag bewys
LOT 8

GAME DRIVE
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R800.
Bel Tramonto en Emoya Estate
piekniek mandjie en “game drive” ter waarde van R2000.
LOT 9

HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R1500
THE WILLOWS
1 aand se verblyf by the Willows Gastehuis vir 2 persone. Bed en ontbyt ingesluit
Waarde R950
PLUS
Fotosessie deur Leana Bosch Fotografie vir gesin van 4-5. (Natuur fotosessie)
Waarde R1600
LOT 10

LEANA BOSCH
HOOGSTE HUIDIGE BOD R1500.
Fotografie Fotosessie vir gesin van 4-5 buite in natuur.
Waarde R1600
LOT 11

MYSTERY BOX
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R1300.
Propvol verrassings met waarde meer as R2500
LOT 13

INGCO IMPAKBOOR 650W
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R500.
Toevoerkrag: 650w Max. Boorwerk Kapasiteit: 13mm kluitstuk
Waarde R600
LOT 15

ATKV DRAKENSVILLE
HOOGSTE HUIDIGE BOD IS R4500.
7 Nagte vir 4 wegbreek in een van ons 4-slaper selfsorg eenhede gedurende die wintertydperk Mei-Augustus, insluitend Junie/Julie skoolvakansie.
OF Een naweek (Vrydag- en Saterdagaand), in een van ons 4-slaper selfsorg eenhede gedurende die somertydperk (September tot April)
Waarde Naweek R6000
Waarde Week R10 000
LOT 16

AIRBORNE
HUIDIGE HOOGSTE BOD IS R750
Plus –
Ete bewys by Airborne Café ter waarde van R500
Plus –
Kleur, sny en blaas bewys ter waarde van R500 van Salon Lumeke
LOT 17

GASTEHUIS PHILIPPOLIS
HOOGSTE HUIDIGE BID R500
Anker Gastehuis, Philippolis
Die is 2 aande by n gastehuis en kan enigetyd binne die volgende 12 maande gebruik word.
LOT 18

JAGPAKET
HUIDIG HOOGSTE BID R4500.
Dag skiet van ‘n Blouwildebees Bul ter waarde van R4500
LOT 21

STEL VAN 8 BOEKE
HOOGSTE HUIDIGE BOD R1200
Speurhond Willem 1-5 Anna Atoom
– Magnetiese Meermin Anna Atoom
– Seerower se dolkAnna Atoom
– Digitale draak
Waarde R1000