Karri betalingstoepassing. Fichies gaan kontantvry!
KONTANTVRY VANAF 1 MEI OM ONS LEERLINGE TE BESKERM Soos in vorige korrespondensie aan ouers herinner ons almal dat geen kontant vanaf 1 Mei by die skool deur enige onderwyser of finansiële dame ontvang sal word nie. Betalings van skoolgeld sal slegs elektronies of per debietorder kan geskied. Betaling van…