Sport

SPORT

‘n Sport kan omskryf word as ‘n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees.

Fichie Atletiek
Fichies - Hokkie
Fichie Krieket
Fichie Landbou
Fichie Netbal
Fichie Tennis
Fichie Rugby
Fichie Tennis

Kultuur

Kultuur in die algemeen verwys na die patroon van menslike aktiwiteit en die simboliese strukture wat hierdie aktiwiteite ‘n sekere betekenis gee. Daar bestaan uiteenlopende definisies van “kultuur”, wat dui op verskillende teoretiese benaderinge tot die vorming of evaluasie van menslike aktiwiteite en die produkte daarvan.

Fichie Koor
Fichie Redenaars
Fichie Ritmegroepe
Fichies Voortrekkers
Fichies VCSV
Welpie Skoolkoerant